Jerry Stiller

Jerry Stiller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gerald Isaac Stiller
Geboorte (1927-06-08)8 Junie 1927
New York, New York, Verenigde State
Sterfte 11 Mei 2020 (op 92)
New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Amy Stiller
Ben Stiller
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jerry Stiller (8 Junie 1927 – 11 Mei 2020)[1] was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zoolander (2001), The Heartbreak Kid (2007), en Hairspray (2007), en in die televisiereeks Seinfeld (1989). Sy seun, Ben Stiller, is ook 'n noemenswaardige akteur.

  1. "Veteraanakteur Jerry Stiller oorlede". Maroela Media. 11 Mei 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 13 Mei 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy